Callies Hokkie wil net baie dankie sê vir “Barnard Vervoer” vir hulle finansiële bydrae vir die o/16 hokkiespan wat tans reis na Pietersburg om in die semi-finaal van die Noordvaal liga teen Curro Heuwelkruin te speel.  Baie dankie ook aan Mochachos Carletonville vir die skenking van ‘n hamburger, skyfies en ‘n koeldrank vir elkeen vir die lang pad.  Baie sterkte aan die o/16 Span.

 

IMG-20180727-WA0001

       IMG-20180727-WA0002