Baie dankie vir die fantastiese reaksie op ons versoek.

37632180_10216501519346116_25136330459578368_n

 

Almal is fluks aan die brei en hekel en tans het ons al 833 blokkies en 3 voltooide kombersies gekry. Ons het ook 56 balle wol geskenk gekry.

37838195_10216542194802977_2573296347927019520_n
2de Blokkie gebrei deur OD Brits
37861350_10216542195202987_5710062675325616128_n
Gebrei deur Kelebohile Mashabate

37698860_10216526058799587_64563623430717440_n 37824083_10216542194122960_8946172154626441216_n 37611928_10216501559347116_8635402215307083776_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ons wil graag alle ouers, leerlinge en dames uit die gemeenskap betrek en vra om blokkies te brei of hekel 12/12cm, ongeveer 25/30steke met “double knit” wol. Alle wolskenkings of klaar blokkies kan by Callies ingegee word vir Me. Wessels.

 

Vir meer inligting oor hierdie projek wat duur tot volgende jaar in Junie kan jy gerus by ons Facebook-blad “Omgee Handjies” aansluit of Me. Wessels by 079 490 8457 skakel.