IMG-20180723-WA0011

Gus de Bod, Gr.11 het vanaf 16-20 Julie die Gauteng Hengelspan verteenwoordig by die Junior Nasionale Hengelkampioenskappe wat plaasgevind het by Shelly Beach.

Gus het algeheel 4de plek verwerf van 64 hengelaars en sy Gauteng span het 4de geeindig van 21 spanne wat aan die toernooi deelgeneem het.

Hy is ook genomineer om aan die SADSA 2019 toernooi deel te neem.     

IMG-20180723-WA0019

IMG-20180723-WA0017

IMG-20180723-WA0013