o/14
o/14

 

Saterdag die 21ste Julie, het ons 0/14 hokkiespan in die kwartfinaal van die Noordvaal-liga gespeel teen Hoërskool Elspark. Na ‘n gelykop wedstryd het Hoërskool Elspark in ekstra speeltyd met ‘n strafdoel gewen. Ons is trots op ons jong hokkiespelers en sien uit na wat hulle gaan bereik in die toekoms!