Die o/16 hokkiespan wen in die Kwartfinaal van die Noordvaalliga 1-0 teen Hoërskool Norkempark. Die span speel op 28 Julie teen Curro Heuwelkruin in Limpopo.

 

FB_IMG_1532403708889
o/16