‘n Onderwyseres van Callies Isabella Rademan en haar verloofde Morne Jansen gaan Bert’s Bricks Atletiek-klub en Suid-Afrika verteenwoordig in Mauritius tydens die Mauritius Half-Marathon op 15 Julie 2018. Albei atlete het gekwalifiseer en is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in klubverband. Ongeveer 12 verskillende lande gaan verteenwoordig word tydens die marathon.

 

isa2
Isabella Rademan
isab1
Isabella Rademan