Sterkte aan die 1ste Span wat Saterdag, 16 Junie in die Goue Leeus Middelskole finaal te staan kom teen Allen Glen op Allen Glen se velde.