Melissa Hibbert, Graad 9A, het die afgelope naweek (19 & 20 Mei) aan die SANESA Skole Saalperd Kwalifiserende Rondtes in Parys deelgeneem waar sy Hoërskool Carletonville verteenwoordig het. Tydens die geleentheid het sy die volgende plasings verwerf:

19 Mei – Kwalifiserende Rondte 1:IMG_5180

3 Gang Kinderryperd – 2de

3 Gang Ruiterkuns – 1ste

5 Gang Kinderryperd – 1ste

5 Gang Ruiterkuns – 1ste

20 Mei – Kwalifiserende Rondte 2:

3 Gang Kinderryperd – 1ste

3 Gang Ruiterkuns – 1ste

5 Gang Kinderryperd – 1ste

5 Gang Ruiterkuns – 2de

IMG_5161