Baie geluk aan die volgende rugbyspanne wat op Saterdag, 9 Junie in die Goue Leeus Semi-finaal deelneem:

 

o/15 span speel tuis vs Bracken High om 09:00

1ste Span speel tuis vs Allen Glen om 11:15

 

o/14 span speel ‘n wegwedstryd teen Alle Glen