Melissa Hibbert, Graad 9A het vanaf 24 April tot 28 April aan die Suid Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe te Bloemfontein deelgeneem.

 

Tydens die spoggeleentheid waar ruiters van regoor die land deelgeneem het, het Melissa die volgende plasings in verskeie klasse verower:

 

  • 3de Plasing – Kampioen Vyfgang Plesierperd Ruiters 14 Jaar en Onder
  • 4de Plasing – Kampioen Vyfgang Plesierperd Ruiters 14 Jaar en Onder – Ruiterkuns
  • 6de Plasing – Kampioen Driegang Kinderryperd Ruiters 14 Jaar en Onder
  • 7de Plasing – Groot Kampioen Vyfgang Plesierperd Vertoon Deur n Kind (Onder 18)

 

Melissa Hibbert - Graad 9
Melissa Hibbert – Graad 9

 

Melissa Hibbert - Graad 9
Melissa Hibbert – Graad 9