Roelien het aan die “Egoli Cup Championships” deelgeneem op 3 Maart 2018 in Ruimsig. Sy het vier 1ste  Plekke  en 2 2de Plekke gekry.

 Roelien het ook aan die Nasionale Rondte van die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem wat vanaf 30 Maart tot 6 April in Rustenburg plaasgevind het.

Sy het 2 Goue, 3 Silver en 1 Brons Madalje ontvang.

Sy is ook gekies vir die SA Span 2018 om Suid Afrika in die Wèreld Kampioenskappe te gaan verteenwoordig in Long Beach, California wat gedurende Julie maand sal plaasvind.

 

Roelien van der Merwe
Roelien van der Merwe