Twee leerlinge van Callies Roelien vd Merwe en Rokshana Machado was deel van ‘n groep wat in samewerking met die SAVF en SAPS deelgeneem het aan ‘n jaarlikse bewusmakingsveldtog – 16 Days Activism Against Woman and Child abuse.

Roelien v.d. Merwe & Rokshana Machado
Roelien v.d. Merwe & Rokshana Machado