unnamed[1]

Baie geluk aan Roelien van der Merwe wat die volgende toekennings ontvang:
Pretoria Eisteddfod Menlyn
Roelien was Kategorie wenner in 2 afdelings. Sy het die Beeldhou en die Fotografie afdelings gewen.
Sy het ook ontvang:
Beeldhou afdeling: 1 A++ en 1 A
Tekenkuns: 1 A+ en 3 A’s
Fotografie: 1 A++, 11 A+ en 1 A

Carletonville Kunsfees
Sy het 2 afdelings gewen en medaljes ontvang vir Poësie en Mime.
Sy ontvang die volgende :
Engels: 3 Merietes, 1 Goud en 2 Silwer
Afrikaans: 2 Goud
Kuns afdeling:
Fotografie: 7 Merietes, 6 Goud en 4 Silwer
Tekenkuns: 1 Meriete, 1 Goud en 3 Silwer